Wil jy nuus en promosies van maatskappye in jou stad ontvang? Ja

Privaatheidsbeleid

NearFinder, onder die af-za.nearfinderus.com domain, maak hiermee die data beskerming-beleid aangaande persoonlike besonderhede publiek, sodat verbruikers vrylik kan besluit of hulle hul persoonlike besonderhede wil verskaf. Persoonlike besonderhede mag benodig word wanneer sekere dienste op die webwerf of op enige bladsy gebruik of gekanselleer word.

NearFinder behou die reg om die huidige beleid te verander om by wetlike veranderinge en omstandighede, sowel as veranderinge verwant aan besigheid-praktyke aan te pas.

NearFinder sal in ieder geval deur middel van hierdie bladsy binne 'n redelike tydperk enige veranderinge wat gemaak word aankondig. Veranderinge in die privaatheid-beleid kan gemaak word sonder enige kennisgewing.

Persoonlike informasie ingewin deur NearFinder sal outomaties (en in sekere omstandighede, per hand) verwerk en by die ooreenstemmende elektroniese rekords van persoonlike data ingesluit word, waarvan NearFinder die verantwoordelike houer sal wees.

NearFinder sal toepaslike tegniese hulpbronne aan verbruikers verskaf sodat hulle hierdie Internet verbruiker data beskerming-beleid reg van die begin af kan aanvaar.

Die verbruiker sal verseker dat persoonlike besonderhede verskaf aan NearFinder korrek is en ook dat die webwerf bewus gemaak word van enige veranderinge. Die registrasie en elektroniese gebruik van persoonlike data deur NearFinder sal dien om 'n ooreenkoms aan te gaan of om, waar van toepassing, by te dra tot die bestuur, administrasie, verskaffing, verlenging en verbetering van dienste aan verbruikers sowel as die verandering van dienste en verbruiker-voorkeure en die skepping van nuwe verwante dienste of die stuur van opdatering vir toekomstige dienste.

NearFinder het die wetlike vereistes vir die sekuriteit van data beskerming aangeneem en beplan om alle addisionele stappe te neem om verlies, misbruik, verandering, ongemagtigde toegang of onvanpaste gebruik van enige data te verhoed. NearFinder gebruik die SSL (Secure Socket Layer) sekuriteit stelsels. Maar selfs die mees moderne sisteme kan 100% veilig wees nie. Daarom is NearFinder daaraan verbind om, in die geval van skending, die probleem so gou moontlik op te los.

NearFinder mag persoonlike data verskaf aan ander maatskappye in die groep en dit sal in lyn gebeur met dieselfde doele soos aangedui in hierdie kennisgewing. In sekere gevalle mag NearFinder persoonlike data aan derde partye verskaf. In hierdie geval sal verbruikers vooraf in kennis gestel word om sodoende toestemming te verkry voor die oordrag van data geskied. Om dit te doen sal NearFinder die derde party en hul aktiwiteite identifiseer, sowel as waarvoor die data gaan gebruik word.

NearFinder mag koekies en/ of internet bakens gebruik wanneer verbruikers deur die webwerf blaai. Waar koekies gebruik word sal hulle geassosieer word met die webblaaier wat gebruik word op 'n spesifieke rekenaar, sonder enige verwysings wat mag ly tot die afleiding van die verbruiker se naam of van. Wanneer koekies gebruik word is dit moontlik dat NearFinder verbruikers wat voorheen geregistreer het, mag herken. Sodoende sal die verbruiker nie weer hoef te registreer met elke nuwe besoek aan die webwerf nie. Koekies sal nooit gebruik word om 'n verbruiker se privaatheid te skend nie.

Verbruikers kan hul webblaaiers stel om kennisgewings te wys wanneer koekies aangevra word om te keer dat hulle op die hardeskyf geïnstalleer word. Informasie oor hoe om dit te doen is beskikbaar in gidse en die webblaaier se instruksies. NearFinder mag gebruik word sonder om koekies toe te laat. In die geval, mag verbruikers gevra word om weereens te registreer elke keer wanneer hulle 'n diens wil gebruik wat registrasie vereis.

NearFinder mag koekies afkomstig van derde party bedieners wat dienste verskaf namens NearFinder installeer (byvoorbeeld, koekies wat gebruik word om sekere advertensie dienste of inhoud wat die verbruiker op spesifieke tye kan sien te verskaf). Verbruikers kan, soos aangedui der hul webblaaiers, koekies op die hardeskyf opspoor.

Hierdie web-blad mag koekies en/ of internet bakens gebruik wan dan geassosieer sal word met die webblaaier op 'n spesifieke rekenaar wanneer verbruikers bladsye op die web-blad besoek.

Koekies in gebruik op hierdie web-blad kan ook deur NearFinder geïnstalleer word en kan van derde party bedieners wat verskillende dienste verskaf (byvoorbeeld, sekere advertensie dienste of inhoud wat op spesifieke tye in die publiek of vooraf sigbaar sal wees) afkomstig wees. Verbruikers kan hul hardeskywe ondersoek soos aangedui deur hul webblaaiers.

Google, as 'n derde party verskaffer, gebruik koekies om advertensies op hierdie webwerf te verskaf. Met die DART koekie, kan Google advertensies gebaseer op die besoeke van verbruikers aan die webwerf verskaf. Jy kan die DART koekie afskakel deur Google se beleid en privaatheid inhoud netwerk en advertensies te besoek.

Verbruikers kan hul webblaaiers stel om 'n boodskap op die skerm te laat verskyn wanneer koekies ontvang word en sodoende hul installasie op die hardeskyf te verhoed. Informasie oor hoe om hierdie stellings te doen is beskikbaar in die instruksies van jou webblaaier.

Top stede

Soek jy beter sigbaarheid vir jou maatskappy of diens?

Waarskuwing

NearFinder is nie verantwoordelik vir die informasie beskikbaar op die webwerf nie aangesien dit gepubliseer word deur gebruikers. Jy kan 'n aanvraag plaas om onvanpaste informasie te verwyder op die maatskappy se bladsy self of deur hulle direk te kontak.

Sosiaal

Hoe werk NearFinder?

NearFinderUS